Peek into my "Playground"
I love sewing, baking, making, dreaming, gluing, painting, drawing, creating, releasing, designing... pretty much doing anything creative.
Welcome, I hope you have fun peeking in my "playground".
Thursday, 18 July 2013
Afrikaans!!!
Hierdie blog inskrywing moet gewoon in Afrikaans wees... Dit is Emese se blou woorde rokkie met my Afrikaanse lap gemaak en stukkies van 'n ou hemp van Szaszi vir die kraag en frilletjie. Te ougat al moet ek dit self sê!
Dit lyk baie baie mooi uit. Met jou talent kan ek heel besonder skeppings verwag
ReplyDelete